JOIN OUR MAILING LIST


Moenie bang wees nie, ons is hier
Jy is nie alleen in hierdie uur
Onthou Jesus is ook hier

Wanneer angs sy vingers styf om jou keel span
En kanker alle hoop verban
Die dag as vrees sy perde voor jou kar span
Sê dit weer
Al is dit die duisendste keer
Herhinner hom weer

Ons sal pa nie los nie
Moenie bekommer nie
Hy sal pa se voet nie laat wankel nie

Wanneer jou treë opraak
Die duiwel jou wil kom skaak
Onthou as jou asem wegraak

Sê dit weer
Herhinner hom nog �n keer
Jy weet nooit wanneer is dit die laaste keer

Ek is lief vir pa
Ons sal kyk na pa
Hy sorg vir pa

All rights reserved

Back