JOIN OUR MAILING LIST


ken jou perke
trek ‘n streep

hierdie perd
sien my nie weer nie

gekoop, getem, gery
op stal sal hy bly

die doel gee my vlerke
more doen ek dit weer

als die moeite werd
ons gee nie op nie

gekoop, getem, gery
more kom ek jou weer kry

Alle regte voorbehou

Back