JOIN OUR MAILING LIST


jy sien my
maar nie regtig nie
jy hoor my
maar nie regtig nie
ek staan hier voor jou
maar kon net sowel nie
my hart klop
maar kon net sowel nie
wants ek deurskynend
maar nie regtig nie

Alle regte voorbehou

Back