JOIN OUR MAILING LIST |
244. ons moet verder kyk as ons eie horison
ons moet verder kyk as ons eie horison
soek vir die groter rede
kyk vir ander paaie na ons toekoms
die wêreld is groter as net jy
daar is ‘n heelal daar buite
ons kan dit nie aleen doen nie
twee is beter as een
gemeenskap nog sterker
mekaar se hande vat en saamstap
ons oogklappe verwyder
soek vir nog reënboë
moontlikhede in die plek van nee
nuwe paaie bou
nie toelaat dat hindernisse ons keer
opstaan vir vrede en voorspoed
Alle regte voorbehou
Back |