JOIN OUR MAILING LIST


Mag die Here vir jou stuur:

'n Simon van Cirene om jou te help dra

'n Maria om te luister

'n Martha om die besig uit jou hande te vat

'n David wat vir jou musiek sal maak

'n Jonathan deur dik en dun

'n Boas wat vir jou sal lief wees

'n Esther wat jou saak sal bepleit

'n Aaron vir wanneer jou woorde opraak

'n Rut wat saam met jou sal loop

'n Barmartige Samaritaan om jou te versorg

Mag die Here vir jou toevou In Sy oneindige liefde Saam met jou stap Tot Hy ons kom haal

 

Alle regte voorbehou

Back