JOIN OUR MAILING LIST


Sien jy die lewe om jou raak?
‘n Wonderwerk om elke hoek en draai

Blomgesiggies angstig vir sonstrale om hul ware kleure te wys
Nuwe blare vir die palm krul-vou-oop

‘n Regter oorleef ‘n bomontploffing
Jy, ‘n ersntige motorongeluk

Sy hand kan oral gesien word
Wonderwerke rondom ons

Soos water weer lewe gee aan ‘n verlepte plant
en katarak operasies sig herstel

Partykeer het jy iemand nodig om dit uit te wys
Soms weet jy net – ‘n wonderwerk het jy aanskou!

Sien die lewe om jou raak!
Met verwagting vir die volgende wonderwerk!

Alle regte voorbehou

Back