JOIN OUR MAILING LIST


Is jy �n Martha of �n Maria?
Ek�. doen, jaag, stres�
So seker dan Martha

Nou wil ek meer soos Maria word
Om stil te wees en na Hom te luister
Sonder al die gejaag

Martha? Maria?
Elkeen is spesiaal in eie reg
Tog, het wat Maria doen, ewigheidswaarde

Is jy �n Martha of �n Maria?
Martha? Wat maak dit saak?
Maria? Word stil en luister na Hom

Waarin lê jou waarde?
In wat die wêreld van jou sê?
Of is jou waarde in Jesus?

Maria, ingestel op die onsigbare
Onbewustelik geweet wat tel
Nie beinvloed deur norme en reëls

Is jy �n Martha of �n Maria?
Wat is regtig belangrik?
Waarin lê ewigheidswaarde vir my?

Martha? Maria?
Word �n bietjie stil
Hoor wat Hy vir jou wil sê

Hy belowe rus as jy na Hom toe kom
Wat meer het ek nodig?
Rus, vrede� dan word niks, niks!

Alle regte voorbehou

 

Geïnspireer deur preek van Johan Geyser - Verlange by Mosaïek

Back