JOIN OUR MAILING LIST


Doen jy jou bes?
Ek sal graag wil glo jy doen
Sien ekt harde bene gekou
Om die konsep te sluk

Op die einde van die dag
Doen almal hul bes
Wie van ons sou nie?
Inherent deel van ons: doen jou bes!

Die enigste verskil
Almal se beste is nie dieselfde nie
Elkeen het ander talente ontvang
Al wat tel is dat jy jou beste doen

Dis ook nie vir my om te sê
of jy jou beste doen nie
Jy weet � God weet
Het jy jou alles gegee?

Alle regte voorbehou

Back