JOIN OUR MAILING LIST


Maande lank slurp jy vraatsig die water op
Groen blaartjies groet die dag � later toring

Weke lank hou ek jou angstig dop
Gaan jy die jaar nog vir my blom?

Nog water, jy floreer
Jou buurman skop amper die emmer

Nou, belonging � �n wenner
Jou blare stadig besig om te transformeer

Rooipienk blertse slaan orals uit
Soos liefde versprei die warmte

Nou gee jy terug met als wat jy het
�n Warm, harlike verwelkoming

Alle regte voorbehou

Back