JOIN OUR MAILING LIST


Gedigte oor die daaglikse lewe

Na als, is ek net �n toeskouer Nog pyn en lyding �n Ander se dal van doodskaduwee Soveel onnodige dood Was hulle gereed? Vandag �n selfmoordbomaanval gesien   Nee! Onststellend en

Het iemand al vir jou gesê? Jesus het jou lief! Hy het gesterf vir jou, sodat jy nie verlore mag gaan nie Het jy al gehoor? Hy het gegaan om vir jou plek te berei Hy kom weer, om jou te haal I

Jy laat my aan Josef dink Getrou ondanks alles: Hy is in �n put gegooi As slaaf verkoop Valslik beskuldig In die tronk gegooi Maar God het hom geëer Weer opgehef God het groot pla

Ons is al so lankal maaikies Jy is altyd daar wanneer ek jou nodig het Spesiaal en dierbaar By jou kan ek ontspan Geen voorgee of maskers Net ek wees en dis goed genoeg Jy weet als wat daar is om te weet T

Ek word bang as ek na als om my kyk Als so donker, stiknag donker Wyk satan, wyk! Onthou die BELOFTE Fokus op die goeie �n Silwer rantjie vir die wolke Die nood is groot Maak ek regtig

Ma is my Jonatan My beste vriendin Vir ma kan ek enige iets vertel Saamlag lekker uit die maag Ma bring warmte in my dag Woorde van LEWE oor my gespreek Soos �n dak oor my kop Iemand w

�n Seisoen is verby Die son het ondergegaan Tyd het aangestap Onherroeplik verby Wat maak jy as jy net weet? Berusting of trane? Logika skop in My deel klaar afgemeet Ek is klaar met hierdie hoofstuk Het vandag klaarheid gekry N

Hoe treë jy op wanneer jy vrees? Is jy op verdediging? Bou jy klipsteenharde mure om jou hart? Dit alles om nie kwesbaar te wees Eintlik �n ope uitnodiging Sodat spyt jou kan kom tart Soland jy wegdeins, taan jou gees Reel eer

Vandag is my wind uitgeslaan Soos �n vuishou vol in die maag Moet sê ekt jou nie sien kom nie �n Wolf in skaapklere Ek was total onvoorbereid My verdedigingsmuur eintlik al afgebreek Hierdie berg is mos in die see

Partykeer arriveer jy by �n nuwe bestemming Sonder dat jy regtig weet jy het al aangekom Jy sien die besoedelde lug Maar in jou gedagtes is jy nog op die oop pad Ek verstik in die rook Maar dink ekt seker verkeerd gesluk �

God het Lewe in ons geblaas En met elke asemteug Is ons onherroeplik aan Hom verbind Asem in � Yah Asem uit � Weh Yah-weh, Yah-weh Asem in, asem uit Kyk na Sy skepping Ek bedoel, regtig kyk! Elke sonsopkoms Skoenlap

Wêreldwyd het mense getuies geword van hoe ons wêreld soos ons dit ken vir altyd verander is� in �n oogwink Swart kolomme rook reik uit na die hemel Vlamme lek rooiwarm by vensters uit Offisiële dokume

Vandag het ek so magteloos gevoel Jou asem en treë is op En ek kan niks daaromtrent doen nie Darem nie niks nie Bid, ek kan darem bid Vir genade en krag Weer gedraai op moedverloor se vlaktel Geen woordjie of drukkie Om jou beter te laat

Sien jy die lewe om jou raak? �n Wonderwerk om elke hoek en draai Blomgesiggies angstig vir sonstrale om hul ware kleure te wys Nuwe blare vir die palm krul-vou-oop �n Regter oorleef �n bomontploffing Jy, 

Ekt in een oomblik besef Om reg te wees Is nie altyd alles nie Elkeen se waarheid verskil Ons kyk almal met ander oë Elke een voel met sy eie hart Partykeer is dit beter Om jou waarheid op die agtergrond te skuif Jy weet tog en God weet

Doen jy jou bes? Ek sal graag wil glo jy doen Sien ekt harde bene gekou Om die konsep te sluk Op die einde van die dag Doen almal hul bes Wie van ons sou nie? Inherent deel van ons: doen jou bes! Die enigste verskil Almal se beste is nie die

Maande lank slurp jy vraatsig die water op Groen blaartjies groet die dag � later toring Weke lank hou ek jou angstig dop Gaan jy die jaar nog vir my blom? Nog water, jy floreer Jou buurman skop amper die emmer Nou, belonging ߝ

Is jy �n Martha of �n Maria? Ek�. doen, jaag, stres� So seker dan Martha Nou wil ek meer soos Maria word Om stil te wees en na Hom te luister Sonder al die gejaag Martha? Maria? Elkeen is spesiaa

Jou woorde sny diep Kerf oop tot op die been Jy gebruik dit sommer so Jou woorde assagaai deur my Dit kwes my hart Laat wonde wat nie gou sal genees Waar is my skild? Weet jy watter letsels jy agterlaat? Aspris of ondeurdag?   Woorde h

�n Ander man se boeke is duister Selfs al sou jy wou luister Ons sien net bolangs raak Bid ons genoeg? Of beoordeel jy ook �n situasie Reken gebed is hier nie nodig nie Het jy vir haar gebid? Vir hom, wat so gelukkig ly

Maria, jy was baie braaf Met geloof van �n mostertsaad Geglo dat als sou uitwerk Anders kon dit nie �n Klein taak was dit beslis nie Deel van die grootste wonderwerk Tog sou mense na jou staar Die moontlikheid van steni

Wat glo jy? In geluk of karma miskien Wat van ons tye is in Sy hande? Die hare op jou hoof, almal getel Niemand sal jou uit Sy hand ruk Meer werd as baie mossies Engele word beveel om jou te bewaar �n Antwoord voordat jy roep Krag

Vir Matthew Jy is �n regte sonstraaltjie Lag sommer so lekker uit jou maag Verwag nie te veel nie Ek hoef eintlik min te doen om jou te behaag Jou liggie skyn helder en warm Gereed vir enige avontuur Opgewonde oor �

Almal het êrens �n leë tas Miskien bo in �n klerekas? Wat sou jy inpak, as jy more sou vertrek? Net een tas jou kwota Wat is jy bereid om te dra? Dis �n moeilike een Gaan jy hieroor wroeg en kreun

Al die lesse wat ek geleer het Direk van God se hand Het bevestiging gekry Alles net soos ek dit ondervind het Bevestiging dat die Here ons almal lief het �n Storie van halfpad om die wêreld My wêreld val om my inmekaar

Vir wie staan jy in die oggend op? Miskien omdat jy nie wil teleurstel nie? Dalk bang wat mense sal dink? Vir wie gee jy jou bes? Waarom is dit só belangrik? Hoekom maak dit saak? Vir wie wil jy die son en sterre gee? Jesus sê moe

Ellende, nood en stres Oral waar ek kyk Ek probeer my bes My put is leeg, onthou! Kyk, niks om te gee nie Maar Hy is getrou Nou hou ek maar my oë op Jesus Bid vir genade en krag Daarin moet ek dan berus Maar die golwe is hoog Onthou, h

Voor my lê �n kruispad Skielik en onverwags Die toekoms onduidelik Watter pad moet ek vat? Eintlik is die tekens lankal daar Net die bordtjies nog onduidelik Heer, gee wysheid en krag Wys my watter een Laat U wil geskied O

Dankie Jesus vir my oë, voete en hande Vir al U wondergawes Help my om elke oomblik te waardeer, of ek op my berg of in my dal is - want U is met my Dankie vir familie en vriende Vir sonskyn en reën, U skeppingswonders Help my om th

Die lewe se lesse is regtig duur Pasop watter perd jy opsaal Jy kan dalk nie afklim wanneer jy wil nie Wie is aan die stuur? Jy of die perd, Maat? Miskien wil jy nie nou al afklim nie? Jy hou dalk nie van die adres waar jy op afstuur Dalk is j

Ek het genoeg drama gehad My bestelling is vir doodgoed en goed dood Klink dit dalk �n bietjie vervelig? Defnitief iets waarby ons kan baat Here gee asseblief ons daaglikse brood Al die ander goed �n klug Ek sien nie kan

Het jy al ooit stil geword? Regtig stil? Die Here sê ons moet stil word Stilte in Hom Maar hoe word jy stil? Here help my Ek moet stil word Op U vertrou Stilte � ek moet stilte vind Ophou kyk na die reuse om my My oë

Ek het besef Met die Here kan ek nie onderhandel nie Waarvoor sou jy vra? Om die verlede te verander Ons kan nie teruggaan nie Net vorentoe TROOS: Hy was reeds daar Hy is gister, vandag en more dieselfde Genade, onbeskryflik groot Vir ߝ

Jy�s weg Die deur staan oop �n Onwerklike werklikheid wat wink Ek, ek wil nie uitgaan nie Wil nie voel hoe dit voel nie Jy�s weg Die verlate vlakte wink Ek sal een of ander tyd wel daar aandoen Net nie no

Proe jy soms die sout op jou lippe? Jou trane word soos krukke Jou hart is stukkend Die lewe om jou drukkend Trane van blydskap of pure smart Wat gaan aan in jou hart? Laat hulle vrylik loop Dis soos om die slegte te sloop Hy weet van elke tr

Wat kies jy? Dood of lewe �n Logiese afleiding vir my Jy sou dink: Lewe? Tog, sommige kies die dood Ek kan dit nie verduur Hoekom aangetrokke tot die dood? Dis so teen die natuur Wat kies jy? Dood of lewel Kom dat God jou bevr

Die wolke was vandag sprokiesmooi! Wit watte die die lug in Wat �n wonderlike vooruitsig Hy�t gesê Hy sal ons in die wolke ontmoet Die belangrikste afspraak Sien ek jou daar? Die prys vir almal betaal met bloed Jy

Vyftien jaar later� En ons wonderwerk is nog nie verby nie Voel jy al beter? Verwag nie meer die ergste nie? Daars nog baie wat kan verbeter Moet my nie verkeerd verstaan nie Tog, elke een �n wenner! Geen bloedbad nie

Ek is �n kind van Afrika �n Afrikaner kind Tog, deel van iets groter Ek is �n burger van Suid Afrika Deel van �n reënboog nasie �n Wonder sonder gelyke �n Afrikaan in

Almal sit graag hul beste voetjie voor Wil graag dit lekker maak vir ander Nou vra ek jou: Vierdien hul jou beste? Ek sit my beste voetjie voor Hou my horende doof vir jou brander Glimlag net vir die skou Ordentlikheid op sy beste Waardeer an

Geliefdes maak die lewe die moeite werd Hul word jou asem en rede Onherroeplik verstrengel In en deur jou wese Dan voel jy vrees se greep om jou keel Al hoe stywer Moenie ingee nie HOOP: jou hulp is van ons Skepper Besef jy hoeveel is hulle w

Vir Panther Bior, Daniel Pach en John Quinn Die verlore seuns van Uganda Ons verlore seuns Hoekom verlore sou jy vra? Die rede: oorlog � haat Hulle het uit die dood se kloue ontsnap Duisende kilometers ver gestap Oor ongenaakbaar
128-juweeltjie-4-februarie-2011


Vir Caylee Juweeltjie, hartedief My boetie-dogtertjie lief Juweeltjie, ou patroon Ogies wat wakker droom Juweeltjie, ons baby bokkie Vir elke een �n drukkie Juweeltjie, boetie se sussie Draai ons klaar om jou pinkie Juweeltjie,

Waar is jy my Ribbetjie-ribbekas? Ek wag vir jou� �soos Katryntjie vir Jantjie Eks heel� �tog onvolledig sonder jou Ek soek my Ribbetjie-ribbekas? Te gemaklik met my enkelbestaan� &

Ek wag al �n leeftyd Wag vir wat? Vir iemand om iets te sê Eks moeg gewag Wag vir iets wat so voor die hand liggend is Julle hoef dit nie meer te sê nie Los dit, die Here weet mos As jy dit half gaan doen Los dit ee

Onverwags maak dit toe saak Jou dankie het my diep geraak Geen geld of geskenke Net 'n dankie sonder strikke Hoekom maak dit nog saak? Ek het hierdie les mos klaargemaak Ek het erkenning nodig Geweeg en jy's te lig Net die Her

Die lewe is hard Ongenaakbaar hard Die lewe tap bloed uit �n klip Sonder enige begrip Ek werk al �n halwe leeftyd Dis lesse was �n stryd Waar sou ek begin? Dan maar by die begin In die begin het God die hem

skaam jou ons behoort ons te skaam geen skouer vir haar daar staan sy toe alleen stukkend, huil ontroosbaar haar wêreld het in duie gestort jy hou net aan om haar af te neem geen medelye vir haar wat het van ons wêreld geword? be

Hoe gaan dit vandag? Voel jy soos in �n graf? Here gee my krag Vat weg hierdie gevoel So asof sonder bloed Help my om weer mens te voel Moenie dat môre jou onderkry Jy kan net vandag se plooie uitstryk Vind weer dit wat jo

soos eendjies stap ons in �n ry Zombies by rede verby soos Hompie Kedompie flenters terwyl mense staar deur vensters soos Shrek vir Fiona veg probeer jy al is dit hoe sleg soos Sneeuwitjie en die slegte appel is ek vasgevang in die

Ek is terug op die punt van die tou Die keer net �n ander tou �n Knoop op die punt vir onthou Voel soos �n voël in �n kou Ek is besig om weer mure te bou Moedeloosheid soos �n ko

Hoekom maak kleur so baie saak? Ons is almal uit stof geskape Dit behoort ons nie te traak Op die einde, almal gekose In die dood weer eendag almal gelyk Nie swart, wit, rooi, bruin of geel Hoekom moet ons als vergelyk? Elkeen eintlik 𱉮

Is jou vrede ook versteur? Als deurmekaar en omgekeer My vrede is uit by die deur Hoekom ek my daaraan steur? Geen mens sal regtig weet Dis �n perd van �n ander kleur Moenie opklim nie, onthou! Met moeg en stres voor

Jou tou was op Hoe lank het jy daar gehang? Op die punt van die tou Maar die Here se genade is steeds genoeg Jou lewe op sy kop Dit maak my sommer bang Hoeveel het �n hand na jou uitgehou? Jou asem en treë was op, jy moeg! Me

wat maak saak vir jou? baie geld of klein dingetjies klein dingetjies vir my, onbenullig vir �n ander waardeer ons nog die môredou? langs jou bed, mooi blommetjies �n drukkie onverwags vir my moenie dat somber jou

majestieus troon die berge die son kruip lui oor die horison skadukolle lê donker in die vallei lui om die aand se jas af te skud daar is nie woorde swaarkry � die mense dra krom tog vriendelike glimlagte om jou hart te verbly

ek het nie ‘n kans gestaan nie teen ongeloof, dat dit waar was nie tweede kanse is skaars joune het jy goed verbrou myne? wel ek weet nie sou dit nie regtig ‘n tweede kans noem nie geen kans, die boodskap eintlik duidelik barb

hoe gaan ‘n mens aan na so ‘n ding een lewe geneem ander s’n verewig verander lê jy nou in die hospital gevolge wat wyer uitkring het jy geveg om te leef jou lewe in ruil vir ‘n ander stort jy ook ‘n tr

so baie seer om my so baie dood, die lewe verby hoe lank moet jy nog ly nog vertroosting nog rus wie gaan jou nou aand die slaap sus wag vir daardie Judas-kus almal buitestaanders wat na binne kyk elk een hartklop weg van hul lyk pasop as

vier jaag hom een ‘n reus hy hardloop, hulle volg dis ‘n droom eintlik ‘n nagmerrie nee, ‘n seën toe is sy daar gewapen met ‘n swaard tweesnydend, die Woord die reus se bene afgekap, ook sy arms en

ek moet blinde geloof hê glo sonder om te sien verby nuwe simptome kyk geskiedenis het klaar gesê my Jesus wat ek dien sal nie een oomblik van my wyk nou hoekom dan die angs? ‘n pyn sommer agter my hart naar op die krop

hoop in die plek van werklikheid �n weiering om die leuens te glo ontkenning van die wêreld se feite hoop in die plek van die onmoontlike al wat ek moet doen is glo in die Verlosser se waarheid hoop in die plek van my le&eum

onmoontlik moontlik is moontlik vir Hom   die berg voor my in die see gewerp   die storm om my stilgemaak, ons gaan na die anderkant   die reuse in my lewe verslaan, deur die Lam   die leeus in

hoekom word ons aangetrek soos magnete na die donker van die lewe die positiewe moeilik om te glo asof negatiewe pole die goeie wegstoot lag is lekkerder as huil behalwe blydskapstrane liewers dan tot die positiewe aangetrokke kom ons

hier frons mense as jy sê môre is nog ‘n dag alles net ‘n dolle gejaag waarna? ek weet nie almal wil net meer hê als moet klaar, vandag is jy besig om jou lewe te waag? waarvoor? ek is nie seker nie Afrikatyd

sien jy dit ook raak? orals om ons leuens oorverdowend leer die les uit die verlede niemand bly onaangeraak ons sal moet bid en waak klinkende simbale oordonderend daar is nog hoop vir die hede dis nog glad nie n uitgemaakte saak sonder liefd

ons pad saam was tydelik jy het nou al soveel gisters gemis om nie te praat van die môres wat in die toekoms wink tyd stap ongenadiglik aan geen battery kan dit regtig laat staan gister is reeds verby môre is ‘n hoop vir ie

niks bly dieselfde nie die tyd stap aan sekondes word minute minute word ure dae, weke, maande, jare een wyser voor die ander tog, haak jy soms vas op ‘n plek, vandag môre word dit gister tot jy eendag teruggeruk word na die he

die dood is so finaal en jy kon niks saamvat nie jammer vir die oorlewendes als ontaard in ‘n toutrekkery nou lê jy daar alleen ver van almal in jou graf ai toggie gesonde verstand het jou verlaat jy verander in ‘n vraatji

ek voel vandag soos Jakob tussen êrens en nêrens moet nog my voete vind ek voel dan ‘n teken van God ‘n roeping iewers onseker of ek die pad sal vind Hy sal vir my die land gee ‘n belofte gestand gedoen ek mo

daar is baie lesse wat ek moet leer Here, stuur hul vroeg in my lewe wanneer ek nog baie krag het skaaf elke dag net een keer sodat nie net pyn my omgewe werk sagkens en hou my uit die net Here, open my oë sodat ek maklik leer al my l

die lug verander blou-swart donkerte met sterrestrepe van bo na onder streep op streep asof die lug deurskynend geword het en jy jou hand kon uitsteek aan die sterre raak toe oranje wolke wat borrel ‘n oranje wolkebal op die horison

mag die Here vir jou ook ‘n Simon van Cirene stuur wanneer jy in die stof neerval onder die druk van jou kruis ‘n Simon wat jou kan herhinner dat Jesus se juk lig is dat Hy jou kruis gedra het die beker klaar gedrink het mag die

ken jou perke trek ‘n streep hierdie perd sien my nie weer nie gekoop, getem, gery op stal sal hy bly die doel gee my vlerke more doen ek dit weer als die moeite werd ons gee nie op nie gekoop, getem, gery more kom ek jou w

ons moet verder kyk as ons eie horison soek vir die groter rede kyk vir ander paaie na ons toekoms die wêreld is groter as net jy daar is ‘n heelal daar buite ons kan dit nie aleen doen nie twee is beter as een gemeenskap nog ste

jy sien my maar nie regtig nie jy hoor my maar nie regtig nie ek staan hier voor jou maar kon net sowel nie my hart klop maar kon net sowel nie wants ek deurskynend maar nie regtig nie Alle regte voorbehou

ek is dankbaar vir jou saamstap op my Lazarus journey jy is deur God gekies om my weer te help vaar vir my ‘n glas water te tap help om minder te worry ‘n skild teen ander se sies jy was altyd net daar ek is dankbaar vir elke

al is ek vol foute ek is special Jesus het my life no matter what Sy genade is genoeg die bedek alles want Hy het my lief no matter what Alle regte voorbehou

Mag die Here vir jou stuur: 'n Simon van Cirene om jou te help dra 'n Maria om te luister 'n Martha om die besig uit jou hande te vat 'n David wat vir jou musiek sal maak 'n Jonathan deur dik en dun 'n Boas w
Back