JOIN OUR MAILING LIST

Search    

KANKER


Aan die begin,voel dit of jynie asem kan kry nie.Diep in.Diep uit.Niks asem nie!Dis mos nie reg nie.Jy is nie siek nie.Jou Pa is siek.Diep in.Diep uit.Niks asem nie!Asof die suurstof,skielik nie werk nie.Niks werk nie.Nee, eks verkeerd!Woorde van LEW

KankerSy tassie is vol lelike goed:BrekerKragteloseSterkerHulpeloseOntkenningSiekerOngenadigerStukkenderWrederMaerderDiefVormloseMinderBangerBenoud…asem…My skouers…seer…Suurstof!Wyk Satan!Woorde van LEWE:In al my benoudhed

Jy weet nie waardeur ek gaan nie!Pa's reg, ek weet nie!Pa weet nie waardeur ek gaan nie;kanker het my ook aangeraak.Sterk staan!Positief bly!Wat is dit?'n Onbekende toekomsPa is nog hierMaar ook nieKanker het Pa kom weg vatMy Pa is weg!We

Pa se pyn…Morfien…Dit help.My pyn…Geen voorskrif nie…Wat help?Mense verstaan nieEk verstaan niePa verstaan nieJesus verstaan.Hy't die beker gedrink..."Ek is die weg, die waarheid en die LEWE…"Alle regte voorb

Ma is my engelKan saam met ma lagAl voel ek om te huilNog 'n bietjie geduldNog 'n bietjie geeNog 'n keer helpEk's swakEk's kwaadEk's…ek weet nieMy engel, ma!Net die regte woordPerspektiefEk sal seker nog huilNog

As iemand vermis wordGee jy dit by die polisie aanMy Pa is wegKanker het hom gevatMaar daars geen polisie kantoor vir my nieNet leegheidVerstaan…Wat is verstaan regtig?Wanneer kan jy sê jy verstaan?Ek verstaan self nie hoekom nie.Maa

Woorde van VERTROOSTING:Al gaan ek ook deur 'n dal van doodskaduwee,Ek sal geen onheil vrees nie…Ek is in daardie dalMaar ek is nie siek nieMy Pa is siekSy doodskaduwee is kankerMy doodskaduwee…Hierdie skaduwee gooi sy donker k

Florence Nightingale'n regte engel!Ek is nie een nie…Nie eens 'n verskoning vir 'n verpleegster nieEk sou graag wou dink ek kon weesMaar wrede realiteit verhoed ditWerklikheidHardOntnugterendEk is nie een niePa trek ongelukk

Hoe wys 'n mens liefde?OmgeeVersorgingOpofferingJouself tweede stelHoe wys 'n mens liefde?Sommiges sê liefde is nie 'n gevoel nie,dis 'n aksie:Die minste weesVriendelikheidNog 'n gunsStilblySou jy weet dat ek jou li

Wanneer het jy in my lewe ingekom?Ek ken jou nieEendag was jy net daarOngesiens jouself tuis gemaakJy lyk soos my PaJy klink soos my PaMaar my Pa is wegIn sy plek... 'n vreemdelingHy is bangMy Pa het nie 'n bang haar op sy kop nieHy is angs

hy loop rond soos �n brullende leeuom te vernietigonthou! dat hy verslaan isplant gedagtes wat tormentom te vernietigonthou! om hom te bestraf in Jesus naamsoos �n wolf in skaapklereom te vernietigonthou! dat die Here gedagtes

Party gaste is onwelkom: kankerAnder welkom: vriende en familieTydens ons kuiertjies met vriende en familieis daar 'n oomblik van ontvlugtingKanker hou nie daarvan om saam metwelkom gaste te kuier nieHy kruip weg enons smaak 'n kort verpo

Ek wil praat maar...Ek kan nie vir my suster sê ek wil my man met �n koppie gooi nieDan spring sy op en hardloop wegSo ek moet maar stilblyNou vra jou Pa vir myHet jy iets teen my?Ek sê nee, want ek kan nie ja sê nieIs j

Hê hê hê!Gee gee gee!Nog nog nog!Meer meer meer!Almal wil iets hêStaan reg om weer te geeSkok�my put is leegDolleeg�daar is nie �n druppel oor nieKalmte�of is dit?Ek haal asemEk

'n Duisend dankies!Vir al die lekker kos;elke koppie tee�met liefde gemaak;ontbyt in die bed;elke oggend kuiertjie.'n Duisend dankies!Vir bemoedigende woorde;elke drukkie;al die onverdiende liefde;ma se geduldige oor.'n Dui

Stadig op, nog hoër, boontoeTot bo-op die kruinBietjie vorentoeDan af, vinniger en vinnigerPartykeer is daar �n onderstebo draaiOf �n loodreg afgrondSoms is daar �n steil heuwelNet soms �n gelyke s

Die samelewing verwag van ons om op ‘n sekere manier op te treë In ‘n voorgeskrewe vormpie te pas Nie té positief nie! Negatiwiteit is ook nie aanvaarbaar nie! Ek haal aan: “Sy is baie negatief; Mo

Hy kruip in die skadus wegWag sy kans afSodat jy om jou lewe kan vegBitter, bitterder, bitterste GalbitterMara, MaraWees versigtig en paraatMoenie vir hom 'n pinkie gee nieHy sal die lewe uit jou vraatJesus, help my om nie bitter te word nieHe

My Pa het toe voete van kleiEk wil dit nie glo nieMaar logika sê vir myJy kan nie teen die bewyse stry nieWat maak �n mens nou?Daar is geen handleiding nieEk voel soos �n voël in �n kouMy vlerke is gekni

Ons gebruik woorde sommer so�Ek vat �n dag op �n slag!�Ek dink: Siestog, het iemand jou dalk ontstel?Ek lees nie tussen die lyne nieHoor nie die hulpkrete nieMy gevoelens is verdoofNou is �n

Ek verstaan nieVrae maal deur my binnesteVir wíe kan ek vra?Logika sê daar�s niemand nie.Hoekom moes dit so gebeur?Wat ons nie dood maak nie,maak ons sterk.Sterk? �n Relatiewe begrip.Vandag voel ek soos my skilder

My linker skouer is seerVoel asof �n vuis die spiere vashou en drukDie agterkant van my kop helder met pynWeerlig na net reg bo my regteroogNou nou sal die pyn in my arm afbrandSoos �n vulkaan se lawa wat oor die rand vloeiHou

'n Storm het om my losgebreekEk't die waarskuwings ignoreerBlatant ander pad gekykNou maak die tekens my bangGroter, nog groter tot amptelik 'n kategorie "5"Dan om te laat te besef ek moes ontruim hetMaar waarheen sou ek tog gaan?Daa

'n Skielike moegheid het my oorval Dit pluk-pluk aan die snare van 'n volskaalse kopseer Suurstof tekort veroorsaak lang gape Klaas Vakie het duidelik met die tyd deurmekaar geraak Wat maak 'n mens as jou wil moeg raak? Dit '

My brein voel leegAmper soos 'n saailand sonder reënSoos brak waterDaar behoort 'n soort vulstasie te weesWaar 'n mens weer dit wat leeg is kan opvul'n Skuur vol voorraadMaar nou jaSo gelukkig is ons nieGeen wonderkuur of

My lewe is soos 'n sprokiesverhaalDaar is vreeslik baie om voor dankbaar te weesEk het nie Aspoestertjie se stiefsusters gekry nieGif in appels is ook nie 'n probleem nieDaar is 'n wolf, kanker, wat probeer om my huisie om te blaas

Wanneer die lewe my rondmaalHou Hy my in Sy arms.Druk my styf teen Sy bors.Sy arms beskermd om my gevouIn Sy armsTeen Sy borsWanneer my asem opraakWord Hy my asemHy sit heelnag om my te bewaakSy hande vou styf oor myneIn Sy armsBeskermd en veiligWa

Elke huis het sy eie binnekringSpesiale reëls vir buitestaandersGod is goed vir my!Ek, kan nie kla nie!Ek is deel van díe binnekringDaar is nie spesiale reëls vir my nieEk voel nie meer welkom nieJy is �n teleurstellingLi

Wanneer mense van kanker praatVerwys die meeste na 'n JourneyDit klink onwerklik en verMet my sal dit nie gebeur nieOndersteuners word selde onthouOns besef nie wat dit werklik behels nieDit word nie eers 'n gedagte nieNet 'n onwerkl

Gou om advies te geeJy loop daarmee te koopHet jy 'n tree of twee in my skoene geloop?My skoene is deurgeloop!Sogenaamde eksperteIs dit als boekekennis?Of dalk miskien ervaring?My skoene, onbekend, wat blase druk!Wie gee jou die reg?Goed bedoel

Jy is die dapperste mens wat ek kenToe jy hoor jy's opgeroepNeem jy dapper die wapen opNa die oorlogsfront sonder om �n oog te knipDapper en vol moed!Marsjeer jy voortHoop op vredeDie beskaam nooit!Word jy gewondStaan jy maar net wee

Gun my ook 'n plekkie in die sonGun my ook om te lagOm te huilOm hartseer te weesDie lewe is nie net maanskyn en rose nieNou gun ons nie eens iets vir mekaar nieKan nie sien dat ek 'n plekkie in die son het nieSelfsugtig en ongenaakbaar!D

My pad is lank en nie gelykDaar is baie dorings en voel soos beswykMaar Hy gee my krukkeStutte vir langs die padJy sou nooit kon raai hoe die krukke lykHulle kom in alle kleure, vorms en groottesLekker warm badWater helend, vloei oor 'n moe&eu

My ooglede voel swaarMy koppie knikWas jy vroeg vanoggend daar?Gewek deur 'n andrenalien skrikNou kan ek nie my oë oophouNodig ouma Frieda se tien minuut kragslapieProbeer sjokolade om my wakker te houEk mag nie nou slaap nieKoppieknik so

Hoe gaan dit met jou?Moenie verkeerd verstaan nieDie regte antwoord is:"Dit gaan goed, dankie!"Jy moet dit oortuigend sêMaak seker jou masker nommerpasJou glimlag moet aan jou oë raakAnders kyk mense regdeur jou maskerade'n Masker v

Vandag het ek met jou gesels En krag geput uit ons gesprek Jy't vertel van jou situasie Ek, van myne Stories so uiteenlopend en tog so eners Is ons in dieselfde bootjie? Dit voel net soms of myne stroomop dryf Kragtige strome voer di

Ek wens ek kon Jou sienIn oomblikke van belofte: Jy is daarWanneer my wil my in die steek laatEn my moed soek raakEk wens hy kon Jou sienWanneer hy angstig voelBang vir die onbekende en alleenTydens velle aanslae van die vyandEk wens ek kon Jou a

My balans is versteurEk weet nie eintlik of ek kom of gaan nieVoel verlore in die vreemdeEk staan op my voeteMaar hulle is nie vas op die aarde nieSo asof ek êrens in die ruimte afgelaai isLeeg en moegDit voel of ek �n ewigheid kan

Ek het my misgisKanker het nie net 'n tassie gepak nie'n Hele vrag bagasie saamgebringNog lelike goedNaar en opgooiMinder eetDeurmekaarSwakker, swakGelukkig het ons die HereOorvloedige genade vir onsHy los ons nooit alleen nieDie vyand is v

Laat U wil geskiedMy asem is terugAl wat oorbly is traneBaie trane... damme volLaat U wil geskiedDie benoudheid is wegHet plek gemaak vir vredeVrede wat alle verstand te bowe gaanLaat U wil geskiedMy hart is seerTrane brand agter my oëPyn in my

Ek hou Pa se hand vasDaar is darem nog 'n asempie oorEk help vir maAlleen swak, maar saam sterkerEk sing vir PaDie melodie saamgevleg met traneMa help vir PaMy lewensredderEk help vir PaHartseer verdrink amper my hele weseOns probeer saamOns gee

My gebed was aan die beginVir genadeVir PaVir onsTussenin het gebede opgegaanVir kragVir kalmteVir vredeGebede, lewenslyne na die VaderDaarsonder was ek verloreSou my te pletter geval hetVeiligheidsnette om te keerMy gebed is vandagLaat U wil geskied

Almal sê ek sal hom weer sien Maar hulle verstaan nie Dis nie hoekom ek huil nie Ek voel die histerie; vasgevang in 'n nagmerrie Daar is geen einde in sig nie As ek so voel na 1 dag Hoe gaan ek

Ek probeer my bes Wat 'n les: Shut-up! Glimlag, probeer maar weerWat maak 'n mens? Ek dink ek is op die oomblik in 'n automatiese rat Glimlag, sonder dat dit binne my lag Ons a

Pa kry swaar Hulle sê was, smeer en omdraai Ek is in twee geskeur Maar dis nie meer lekker vir Pa nie Ek wens ek kon Pa neerlê waar daar nie pyn is nie Pa het so maer geword My hart is stu

Dankie Jesus Vir genade, nie uit verdienste Dankie Jesus Vir nog krag, wanneer ons kragte faal Dankie Jesus Vir U oneindige liefde Dankie Jesus Vir verhoorde gebede Dankie Jesus Vir U voorsieni

Liefste Pappa Jy is die heel beste in die wêreld Jou geloof het nooit gewankel nie Hy’t vandag ‘n pêrel kom haal Ek gaan jou baie mis My liefste Pappa het als gegee Jy was onse

My Pappa is nie meer hier nie Vandag die doodsertifikaat gekry Dit maak alles so finaal Dis asof my kop nie wil werk nie Alles voel so onwerklik Tog word jy elke oomblik met realiteit gekonfronteer Het

Ek was en is nie ‘n verpleegster nie Alles het ek net uit liefde gedoen Liefde, ‘n bron van krag Nou het ek nog baie liefde oor Maar Pappa is nie meer hier nie Weet Pa hoe lief ek Pa het? Liefde het m

Die eelte sal mettertyd verdwyn Geen teken oor van die pyn Binne sal die gemis altyd bly Tot ons jou weer eendag in die wolke kry Tot weersiens my liefste Pappa Kyk mooi na hom Onse Vader! Alle regte voorbe

Jy het my soveel gedra in die laaste week Daarvoor sê ek net dankie Wanneer kragte faal het jy opgedaag Dankie vir jou mooi gebed Opreg en direk na God’s troon Die Amen op al ons gebede Baie dan

Ekt nou die oggend vir Pa gebid Toe onthou ek… Pa is nou in die hemel Ek voel bang My gebedskrygers word al minder Mamma is nog daar :) Trane brand agter my oë Ek mis Pa so geweldig ba

Pa sal nooit kon raai Watter leemte Pa gelaat het nie Alles lyk anders! Niks voel regtig reg nie Ek sal nou moet sterk word Pa se plek vol staan Maar hoe? Ek is so anders as Pa Als is and

Ek is so baie jammer Kon nie saam met Pa glo Het nie eens die geloof van ‘n mostertsaad gehad Terwyl Pa bly staan het Het die kanker my platgeslaan Ek was nog besig om weer my voete te vind T

Elke oomblik het toé erg gevoel Noudat ek terugkyk, was daar net drie ergstes Toe ek Pa Sondag oggend die eerste keer moes voer My sterke Pa so sonder krag Die ander oomblikke het nou vervaag Onthou k

Jy wonder seker hoekom die dood nie in die ergstes gelys word nie Dit was net nie dieselfde nie Daar is geen gevoel of woord Tog, daar was Na die aanvanklike skok In my hart: Dankie Jesus! Ek wou noo

Nog ‘n dood Ondersteun mekaar Onthou net die lewe gaan voort Om simpatie te betuig Defnitief nie maklik nie Amper soos ‘n oerwoud te ruig Ek voel saam met julle Het net nie die regte woo

Ek wou nog Pa se storie skryf Vertel van grootword en familie Maar tyd het ons ingehaal Ek het my memories Onthou al die lekker saam Ek sal Pa nie vergeet Pa het nooit ‘n oomblik gemis Mense va

Ek wou nog… Gister is verby Jy kan nooit weer teruggaan nie Doen dit nou Moenie wag nie Jy sal nie spyt wees nie Gryp elke oomblik aan Asof jou laaste Wees gereed Kyk uit vir die goeie Moeni

Jesus is waarlik getrou Asem toe ek dink ek versmoor Kalmte wat alle verstand te bowe gaan Hy het die pad getrou saam met my gestap Nog ‘n treë toe ek nie meer kon loop Het selfs engele gest

U genade was genoeg vir my In my swakheid is U sterk Liefde uit God se hand Het my gedra elke dag U het my begenadig met U liefde Liefde om die onmoontlike te oorkom Net in Liefde is dit moontlik Die lief

Vandag het jy my geseën My hart aangeraak Onselfsugtig gegee Ek wil baie dankie sê Is dankie groot genoeg? Woorde kan nie sê wat jy vir my beteken nie Dankie dat jy so

Het jy al ooit daar gehang? Op die punt van die tou Nie een enkele sentimeter ekstra Soos ‘n voël in ‘n kou Weet jy hoe dit voel op die punt van die tou? Kan my nie indink hoe jy moes voe

Ek het lank gewonder Geloof en jou werklikheid Hoe bring jy dit saam? Die les in die Bybel leer Om nie na die golwe te kyk Maar om jou oë op Jesus te hou Toe hoor ek nou die dag �n Openbaring

Om die pad saam met kanker te stap Dit is gewis nie maklik nie Of jy nou iemand versorg of self ly Dis ‘n baie lang pad Vir al die lelike goed in kanker se tas Is daar goeie goed saam

Wanneer ek vandag terugkyk Lyk ons pad saam, anders Daar is nie net rotse nie Maar ook ‘n blommetjie of twee In die begin van die pad saam met kanker Het ons geen padtekens gehad nie Straatligt

Pa het die verskil geken Geweet van die wêreld se feite Geglo in die Waarheid Dit was nie blindelingse ontkenning nie Net sy keuse om die Waarheid te glo Nie bang om dit te spreek nie “Ek kan nie kla

Dit wat ek nie in my wildste drome kan dinkIs ‘n ander man se realiteit Maar vir my bly dit ‘n raaisel Soms kry jy ‘n blik In iemand se seer, blydskap en drome Oor grense heen Jou

Partykeer verbeel ek my: Pa sit weer in pa se stoel Dan die opgewondenheid in my hart Soos ‘n sonsopkoms Maak plek vir realiteit en leegheid ‘n Droë dorre woestynlandskap Pa

Vandag het ek weer besef Daar is soveel om voor dankbaar te wees Almal vertel van ongeluk wat tref En tog, hoor jy min van die goeie wat oorwin Waarop fokus jy? Dinge om voor dankbaar te wees of

Lank gelede ‘n Bybelverhaal van ‘n reisiger oorval deur diewe Hulle het hom vir dood agtergelaat ‘n Goeie Samaritaan het hom uit die dood se kloue teruggevat Nou wil ek vir jou ons storie vertel

Ek sou graag soveel dinge wou oordoen As ek maar kon Jammer ek het jou nie verstaan nie Nog ‘n kans asseblief, as ek maar kon Onkunde het soveel seer veroorsaak Teruggaan in tyd, as ek maar ko

Pa se kanker het ook my berg geword Die lewe is té kort Ons is lief om oor ons berg te praat Eintlik behoort ons met hom te praat My berg word allesoorheesend Ek voel soos ‘n kind Ek wa

Vandag vra iemand: “Wat was jou verjaarsdagwens?” Ek probeer dink Wat sal ek antwoord? Kan niks onthou nie! Niks nie… Ek het nie ‘n verjaarsdagwens gehad nie Geen wense vir

Hê hê hê! Gee gee gee! Heer is dit wat ek met U doen? Nog nog nog! Meer meer meer! Is dit die saad wat ek saai? Almal wil iets hê Ek ook Maar wat gee ek terug? My put raak leeg

In my moeilikste tye Het Hy my wonderbaarlik staande gehou Nou wil ek vir jou sê Al sien jy Hom nie, Hy is met jou Hy vee jou trane af, soos belowe in Sy woord Wanneer jy nie meer kan nie, dra Hy vir jou My gebe

Ek het van Pa gedroom Was ekstaties bly om Pa te sien Maar die wete was daar Dit was net ‘n droom Hoe verwoord mens verlange? Die trane wat agter my oë begin brand? Wanneer die gevoel

Jesus het die beker gedrink Al die sonde en seer op Hom geneem Wanneer ek nou daaraan dink Kan ek nie ophou huil nie Hy het die beker gedrink My seer en swaarkry Kan onmoontlik opweeg Tog was Hy bereid

Wat beteken dit om jou kruis op te neem? Hy het dan die beker gedrink? Kruisig jou ek Minder van jou en meer van Hom Maar wie is ek? My identiteit? Dit wat ek bereik het? My aardse besittings? Die leuen van die wêreld �

Moenie bang wees nie, ons is hier Jy is nie alleen in hierdie uur Onthou Jesus is ook hier Wanneer angs sy vingers styf om jou keel span En kanker alle hoop verban Die dag as vrees sy perde voor jou kar span Sê dit weer Al is dit die dui

Die Bybel waarsku Moenie slawe van mense word nie, want ons is duurgekoop Onvergifnis maak van jou �n slaaf Bind jou met �n onsigbare tou, vas aan die oortreder Nou moet jy vergewe Maar hoe? Hoe maak mens jou los? Sla

Die dood verander �n mens Onherroeplik anders Ek kan nie teruggaan nie Party dae voel ek om te grens Sommer baie pers Maar stilstaan is ook nie �n opsie nie Dood se letsels is onsigbaar Tog ooglopend Nou gaan ek maar v

Jy is in die dal van doodskaduwee En almal om jou praat snert Hulle weier om gehoor te gee Op die einde is jy sterk Sterk vir almal om jou Wat weier om te hoor Het goed die pose gehou 10 jare lê nog voor Jy is in die dal van doodskaduwe
Back