JOIN OUR MAILING LIST



Hoe lyk dit? donker, donkerder, donkerste pikswart sonder enige lig Hoe voel dit? soos ‘n put sonder ‘n druppel water kurkdroog soos woestynsand Hoe? drukkend, swaar en benoud asof suurstof te min raak So hoe gemaak? HOOP:

wat maak jy as vrees aan jou deur klop niks, jy doen niks, net mooi niks kyk anderpad en hoop hy hou op klop die trane lê vlak en jou hart benoud allerhande planne maal deur jou kop op die ou einde soos n vuur met nat hout klop, klop,
Back