|
Alle eer aan my Koning en Redder, Jesus! U het ons deurgedra. My gebed is dat u ander op hul pad sal dra. Mag die Here alle kankerlyers en hul versorgers, wat met liefde 'n stukkie van die pad saamloop, ryklik seën!
Gedig van die maand:
MOENIE WAG NIE
Ek wou nog…
Gister is verby
Jy kan nooit weer teruggaan nie
Doen dit nou
Moenie wag nie
Jy sal nie spyt wees nie
Gryp elke oomblik aan
Asof jou laaste
Wees gereed
Kyk uit vir die goeie
Moenie dat die duiwel jou blydskap steel
Laat die slegte gaan soos water van ‘n eend se rug
As jy iets wil doen
Maak dadelik tyd
Aan die einde is tyd altyd te min
Staar jou vrese vierkantig in die oë
Moenie dat hul jou keer
Spreek jou berge aan en werp hul in die see
Keer dat tyd jou boei
Bid vir God se wil en leiding
Hy is nog ons Herder
Vat net een dag, ‘n minuut op ‘n slag
God sal vir die res sorg
Jy is nooit alleen!
Alle regte voorbehou
All the honour and glory to my King and Saviour, Jesus! You carried us through this. My prayer is that you carry others on this road. May God bless all cancer patients and their caregivers, who lovingly spend some time with them on this journey, abundantly!
Poem of the month:
IN HIS ARMS
When life deals me a bad hand
He holds me in His arms
Hugs me tightly against His chest
His arms protectively around me
In His arms
Against His chest
When I have no more air
He becomes my breath
He guards me throughout the night
His hands hold mine tightly
In His arms
Protected and safe
When my legs give way
He holds me standing
His support never-ending
He watches over me
In His arms
I am weak; He is strong
Even though I feel bruised and hurt
Don’t loose hope!
He wipes away my tears
He carries me when I can’t go on no more
In His arms
He loves me with an infinite love
When it feels like I can’t give another step
He picks me up
I am safe in His arms
His arms never grow weary
In His arms
Safe, out of harm’s way
All rights reserved
Nuwe Gedig / New Poem:
|
| |