JOIN OUR MAILING LIST


Ek het genoeg drama gehad
My bestelling is vir doodgoed en goed dood
Klink dit dalk ?n bietjie vervelig?

Defnitief iets waarby ons kan baat
Here gee asseblief ons daaglikse brood
Al die ander goed ?n klug

Ek sien nie kans vir hierdie pad
Ek kan nie weer in die wildernis loop
Benoudheid, vasgekeer? sug

Here, sal U die beker vat?
U, my enigste hoop
Al wat ek het is ?n le put

Ek het genoeg van berge gehad
My bestelling is vir doodgoed en goed dood
Klink dit nog vir jou vervelig?

Alle regte voorbehou

Back